The Cool Nguni (Afrikaans)

The Cool Nguni (Afrikaans)

R100.00

Kyk bietjie op. Kyk op na al die Ngunikuddes in die hemelruim. Kyk hoe wei hulle in die helder lig. Daar is so baie Ngunibeeste dat hulle hoewe gate in die hemeldak druk sodat die lug aan die brand slaan van sterre.

Kyk bietjie op. Kyk op na al die Ngunikuddes in die hemelruim. Kyk hoe wei hulle in die helder lig. Daar is so baie Ngunibeeste dat hulle hoewe gate in die hemeldak druk sodat die lug aan die brand slaan van sterre. Die ‘Cool’ Nguni is a richly illustrated story about a young Nguni calf who questions his identity in relation to other cattle breeds across the sea. The 15 hand-painted original illustrations and sensitive text draw upon Africa’s love and respect for Nguni cattle, explaining the importance and myths surrounding cattle to a new generation.

ISBN Number

9781770092754

Published

2007

Language

Afrikaans

Takealot

https://www.takealot.com/books/PLID34491325

No more offers for this product!