Email

Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin

SKU: KGR1A
OUT OF STOCK
Die Groot 5
Voëls en ander Kampkaarte
Kampfasiliteite en afstande
Kruger-afmerklys

OUT OF STOCK

Die Groot 5
Voëls en ander
Kampkaarte
Kampfasiliteite en afstande
Kruger-afmerklys

Die Nasionale Krugerwildtuin het 'n trotse geskiedenis om biodiversiteit, wat ineengestrengel is met 'n ryke erfenis van meer as 'n miljoen jaar se kulturele diversiteit, te vertroetel. Hoewel dit die olifante, leeus, hardekoolbome en breëkoparende in die Wildtuin is wat toeriste die meeste trek, is daar oorgenoeg bewyse orals in die Wildtuin van komplekse patrone van menslike aktiwiteite wat die gebied vir duisende jare beïnvloed het.

In vergange jare het vroeë jagter-versamelaars, gemeenskappe wat in goud en brons handel gedryf het, koloniale ontdekkingsreisigers, jagters, veeboere en vele ander mense deur die gebied wat nou bekend is as die Krugerwildtuin beweeg, en meeste van hulle was blootgestel aan dieselfde wildlewe en plantegroei waaraan toeriste vandag nog blootgestel word. Bykans 147 soogdierspesies, 507 voëlsoorte, 336 boomsoorte, 114 reptielsoorte, 49 vissoorte en 34 amfibieë is opgeteken in die Krugerwildtuin, 'n gebied van 20 000 vk km – bykans so groot as Wallis.

 

Parameters of Book: Book
Sub-title:
Author: Jacana Maps
ISBN: 9781770092204
E-book ISBN:
Size (mm): 295x210mm
Pages: 24pp
format: Paperback
Colour: Full Colour
Rights: World
Language: Afrikaans
Publication Date: 2006-01-01
Availability Out of Stock