Email

Oscar Wilde se Die Gelukkige Prins

SKU: G4353afr
Die manjifieke goue standbeeld van die Gelukkige Prins kan van sy voetstuk die swaarkry onder in die stad sien. Hy pleit by ‘n Swaeltjie om al die kosbaarhede van hom af te pik en onder die arm mense uit te deel. As die Gelukkige Prins sy nuwe vriend vra

 

Die manjifieke goue standbeeld van die Gelukkige Prins kan van sy voetstuk die swaarkry onder in die stad sien. Hy pleit by ‘n Swaeltjie om al die kosbaarhede van hom af te pik en onder die arm mense uit te deel. As die Gelukkige Prins sy nuwe vriend vra om te help, leer die Swaeltjie hoe om goed te doen en om te gee.

Oscar Wilde se tydlose verhaal oor goedhartigheid in die vriendskap tussen die Gelukkige Prins en die Swaeltjie word lewendig uitgebeeld in die sensitiewe magiese kuns van Joan Rankin. Die betowerende verhaal, geliefd sedert dit die eerste maal in 1888 gepubliseer is, spreek tot oud en jonk.

The Happy Prince is available in five official South African languages:
The English edition by Carole Bloch and Margaret Sixel.
The Afrikaans edition translated by Antjie Krog.
The Sesotho edition translated by Grace Noge.
The IsiZulu edition translated by Bhekinkosi Ntuli.
The IsiXhosa edition translated by Pamela Maseko.

Carole Bloch and Margaret Sixel developed the book in conjunction with The Little Hands Trust and PRAESA. The Little Hands Trust supports initiatives that promote reading for enjoyment. They collaborate with African publishers to increase and sustain publications of children’s books in African languages, as well as to initiate and support translations of classic children’s stories.

Joan Rankin has illustrated over thirty books for children and won numerous awards. She has just won the Crystal Kite Award 2012 for her illustrations in the book Finding Aunt Joan. She received the South African HAUM Dann Retief Prize for children’s book illustration in 1986 and the Katrine Harries Award for children’s book illustration in 1991. She has illustrated numerous books on the McElderry list, including A Frog in the Bog by Karma Wilson and Off to First Grade by Louise Borden.

 

Parameters of Book: Book
Sub-title:  
Author: Vertaal deur Antjie Krog Illustrasies deur Joan Rankin
ISBN: 9781431405275
E-book ISBN:  
Size (mm): 288x247mm
Pages: 48pp
format: Paperback
Colour: Full Colour
Rights: World
Language: Afrikaans
Publication Date: 2012-10-24
Availability In Stock