Hoekom Hond so Bang is vir Storms

Het jy al ooit gewonder waarom honde so bang is vir donderstorms?
Hoekom_Hond_so_B_4e82ceb06b1b7.jpgHoekom_Hond_so_B_4e82ceb06b1b7.jpg
Array
Description

Het jy al ooit gewonder waarom honde so bang is vir donderstorms? Wonder jy hoekom hulle oë so wild staan, hoekom hulle begin ril en bewe en gaan wegkruip? Vind uit hoe die onnutsige beeste vir Hond ’n streep trek sodat hulle uit die kraal kan ontsnap.

Lof vir die Bester-susters

“Die boek is goed geskryf met pragtige illustrasies wat enige voorskoolse leser ure lank besig sal hou.” - Living & Loving

 

 

Parameters of Book: Book
Sub-title:  
Author: Storie deur Maryanne Bester, Geïllustreer deur Shayle Bester
ISBN: 9781431402373
E-book ISBN:  
Size (mm): 235x235mm
Pages: 32pp
format: Paperback
Colour: Full Colour
Rights: World
Language: Afrikaans
Publication Date: 2011-11-13
Availability In Stock