Afrikaans children's picture books

Results 1 - 20 of 59
Die__Cool__Nguni_4ea0216f51b1f.jpg

Die 'Cool' Nguni

"Kyk bietjie op. Kyk op na al die Ngunikuddes in die hemelruim. Kyk hoe wei hulle in die helder lig. Daar is só baie Ngunibeeste dat hulle hoewe gate...

Product details
Agge_nee__4e9fc65c767f0.jpg

Agge-nee!

Dangos wakes up on Monday morning with a dreadful sneeze. Her Aunty wants to take special care of her and so Dangos misses out on climbing trees,...

Product details
Die_Zebra_en_die_4e96ab67c11b1.jpg

Die Zebra en die Hiëna

This is the story of how quick-thinking Zebra tricks the hungry Hyena into not eating him for dinner, with very prickly results. A delightful tale...

Product details
God_se_Droom_4e5b79b70efb6.jpg

God se Droom

Die Nobel Vredespryswenner, Desmond Tutu, reik in hierdie boek, met sy inspirerende boodskap van liefde en vergifnis, in warm en eenvoudige woorde na...

Product details
Noshipo_kom_om_t_4c83c2701381d.jpg

Nosipho kom om te bly

Thandi se ouers is dood van VIGS en sy moet by haar ouma gaan bly. Herinneringe aan haar familie word verweef in die maak van 'n speciale pop. 'n Pop...

Product details
___n_Maat_vir_As_4e969c3d1b2ee.jpg

’n Maat vir Asanda

As Mama watches from afar, Asanda visits the animals in her world, looking for a new friend. In this gorgeously illustrated book, the story...

Product details
Mielies_en_Boont_4e7b062e81ae7.jpg

Mielies en Boontjies (Hardcover)

Die derde storie oor die ‘cool’ Ngunikalfie Noenie. Hierdie keer wil Noenie en sy niggie Suikerboontjie, mielies en boontjies kweek vir die...

Product details
Ek_kan_orals_gaa_4c83d4cc0c526.jpg

Ek kan orals gaan

Thandi en haar pop Nosipho droom van ’n beter lewe, maar besef op die ou end dat die liefde wat Thandi van haar ouma kry, baie spesiaal is.

Product details
Klingel_klingel__4c83e0a91731f.jpg

Klingel-klingel in my sak

Thandi het nuwe skoene nodig en sy weet dit sal haar ouma baie geld kos. Saam maak hulle dus ’n plan om die geld te kry – met ’n bietjie hulp van...

Product details
Die_beeste_moet__4c83e6e121874.jpg

Die beeste moet huis toe

Sal julle glo daar is ’n plaas in die middel van Kaapstad? Eende, ganse, varke, skape en beeste woon op André se plaas, ’n hanetreetjie van die...

Product details
___n_Vlie__r_vli_4d10757281eaf.jpg

’n Vlieër vlieg oor Afrika

Hierdie boek propvol illustrasies vertel die storie van hoe Attie en sy pa ’n vlieër maak. Maar as hulle die vlieër laat vlieg, breek die tou ......

Product details
Die_Drie_Bokramm_4d11c5381e6a1.jpg

Die Drie Bokramme

Die drie bokramme is honger. En hulle is moeg daarvoor om in die stowwerige doringveld te woon. Net anderkant die brug is ’n koppie oortrek met soet,...

Product details
Die_Lelike_Eendj_4e42479c2f137.jpg

Die Lelike Eendjie

Die arme lelike eendjie lyk baie anders as al die ander eendjies.

Product details
Die_Klein_Rooi_H_4e425a2f984e9.jpg

Die Klein Rooi Hennetjie

Klein Rooi Hennetjie is lus vir iets lekker en besluit om brood te bak.

Product details
Die_Klein_Dogter_4e427b8b2f821.jpg

Die Klein Dogtertjie wat nie wou Grootword nie

Klein Ayanda is hartstogtelik lief vir haar pa. Eendag gaan hy weg en kom nie weer terug nie.

Product details
Die_Langbroek_4e43d189e6461.jpg

Die Langbroek

Die tweede storie oor Noenie, die 'COOL' Ngunikalfie.

Product details
Thando_Rocker_4e7aefef7e1e1.jpg

Thando Rocker

Reis saam met Thando Rocker na sy groot sokkerwedstryd!

Product details
Die_Towervis_4e537b790f27d.jpg

Die Towervis

’n Arm visser en sy broer woon in ’n grashut by die see.

Product details
Die_Hi__na_en_di_4e7af3091d4e8.jpg

Die Hiëna en die Sewe Bokkies

Bok-ouma waarsku haar sewe kleinkinders om nie vir Hiëna in die huis te laat inkom terwyl sy weg is nie.

Product details
Die_Goue_Geskenk_4e54b14064e48.jpg

Die Goue Geskenk

Die Goue Geskenk het al die bestanddele van ‘n klassieke sprokie: ‘n vloek, ‘n vermiste goue geluksklippie, ‘n nuuskierige klein dogtertjie en,...

Product details