Die Verlore Bal (Softcover)

Noenie en sy niggie Suikerboontjie wil voor die son ondergaan nog eers sokker speel! Help hulle om die verlore bal, wat iewers in hierdie wonderlike Afrika-opset versteek is, te vind.
Die_Verlore_Bal__4e7b355c93990.jpgDie_Verlore_Bal__4e7b355c93990.jpg
Array
Description

Noenie en sy niggie Suikerboontjie wil voor die son ondergaan nog eers sokker speel! Help hulle om die verlore bal, wat iewers in hierdie wonderlike Afrika-opset versteek is, te vind.

 

Hierdie is die vierde storie oor Noenie, die “COOL” Ngunikalfie. Noenie se regte naam is eintlik ‘Openinge-tussen-die-Takke’ omdat dit lyk asof hy in die skaduwee van ’n boom sit terwyl die sonkolle patrone op sy vel maak. En Suikerboontjie het haar naam gekry omdat haar vel soos gespikkelde suikerboontjies lyk.

 

Parameters of Book: Book
Sub-title:  
Author: Storie deur Maryanne Bester, Geïllustreer deur Shayle Bester
ISBN: 9781431400751
E-book ISBN:  
Size (mm): 235x235mm
Pages: 32pp
format: Paperback
Colour: Full Colour
Rights: World
Language: Afrikaans
Publication Date: 2009-01-01
Availability In Stock